Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Saoedi-Arabië |
Provinsie | Oostelike Provinsie |
Koördinate | 26°17′N 50°12′O / 26.283°N 50.200°O |
Stigting | 1923 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 800 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 1 033 597 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 564/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 500 710 |
Tydsone | UTC +3 |
Burgemeester | Dhaifallah Al-'Utaybi |
Amptelike webwerf | eamana.gov.sa Geargiveer 16 Oktober 2016 op Wayback Machine |
Dammam (Arabies: الدمام ad-Dammām) is die vyfde grootste stad in Saoedi-Arabië naas Riaad, Djedda, Mekka en Medina met 'n bevolking van 2 054 710 in 2009. Die stad is geleë aan die Persiese Golf en is 'n belangrike stad vir die produksie van Ru-olie.